vanaf R460
per aand
per persoon wat deel
vanaf R660
per Aand
enkel
Kliek hier vir nog inligting |
Gaste in al die kamers geniet vinnige, gratis internet verbinding, satelliet skottel DSTV, telefoon, kroeg yskas met drinkgoed, lessenaar, tee en koffie- maak fasiliteit, haardroër en nagjaponne. Akkommodasie by A ROOM WITH A VIEW kom in ‘n verskeidenheid van kamers, van Standaard, Luuks tot Top Kamers; om elke besoeker se sak te pas. Ruim kamers met hoë plaffonne, goeie ventelasie, en suite badkamers wat ‘n aangename bed en ontbyt ondervinding verseker. Vroe aankomste of 'n laat vertrekke gratis, afhanklik van beskikbaarheid. Veilige Parkering. Vervoer en toere word gereel. Wasgoed diens. |